Ricus Nel word bestuur deur Vocal Events wat verantwoordelik is vir verskeie welbekende kunstenaars in SA se loopbane.
Hulle organiseer ook konserte, korporatiewe funksies, privaatpartytjies, liefdadigheidsfunksies, gala-etes en vele meer.
Met meer as 10 jaar se ondervinding in die vermaaklikheidswêreld en ‘n ongelooflike kliëntelys, is Vocal Events ongeëwenaar in die bedryf.
.
Annarie: +27(0)72 214 4590
Hamilton: +27(0)71 482 2533
Anél: +27(0)82 462 5305